Monday, June 15, 2009

To my Teddy

teddy


Laas jaar het ek alreeds aan my Teddie vertel, hoekom ek dink, hy vir my die spesiaalste mens is wat nog ooit die aardbol getref het. (op hierdie blog) Jip ek het omtrent 100 redes daar gegee. *wink* Ek dink nogsteeds ek het die dierbaarste, wonderlikste, fantastieste, liefdevolste man in die hele Universe. Ek het met my alie in die botter pot geval!!! whahahahahaaaaa

I gazed in your eyes
So beautiful, so true
My heart whispered to me
And that’s right when I knew
The waves had ceased crashing
On the sand at our feet
Time had stopped passing
My search was complete
I finally discovered
What I’d known all along
A mystery uncovered
That just couldn’t be wrong
It wasn’t our first kiss
Nor’ the day that we met
But I realized something
I will never forget
With the stars shining brightly
From high up above

I’d one word to describe it
That word, is love
I knew then these feelings
For my Teddy were true
The man of my dreams
And my soulmate, is you
I think of it every time
That I look at the stars
This memory is mine
But that moment was
OURS.

;)

I luv you and hope your birthday will be the best ever!!!

Happy birthday Teddy!!!!!!!

teddyluv-u


6 comments:

Anonymous said...

Baie Dankie, my Dier. Jy bly die wonderlikste mens wat ek ken. Ek hoop jy het ook 'n lekker dag. Ek is en bly lief vir jou ...vir altyd!
BeerMan

Kokkewiet said...

Baie geluk!!

Sjoe, julle liefde is so mooi!! Mag my wense ook waar word en dat ek ook eendag so gelukkig soos julle twee sal wees!!!

Sandra said...

'n Bietjie laat maar ek's seker daar word nog partytjie gehou. Baie geluk met jou verjaarsdag Sheikh Teddie. Ek hoop dis 'n wonderlike dag en dat die nuwe lewensjaar propvol seeninge sal wees!

Muriel (Wipneus) said...

Nou hoe kan 'n vrou nou nie vir so Beertjie lief wees nie??? LOL *wink*

Hello Kokkewiet, vrou ek het so na jou verlang. Maar ek is bly dit gaan goed en jou seun lyk so cute met sy medalje. Baie geluk. Ek hoop, wens en bid ook dat jy eendag so gelukkig kan wees. Dis soos om heeldag tussen die maan en sterre te sit!! LOL

Hi Sanda

Teddie sĂȘ baie dankie, hy vra wanneer kom julle kuier? En hy stuur groete!

angel said...

Happy birthday Muriel's bear!
And like you, het ek ook met my alie in die botter pot geval!

Muriel (Wipneus) said...

Thanks Angel. Yes I know you're a spoiled girl!! Lucky us!! *grin*