Photo's from my garden!
These are turbulent times and unsettling for us all. Our world seems a more dangerous place than it did before and it’s not remotely surprising that many of us are feeling increased anxiety and stress:
“Your mind will answer most questions if you learn to relax and wait for the answer.” William S. Burroughs
Listen... Your soul is calling to you.
































![[award3[1].jpg]](http://bp1.blogger.com/_3WRsPYwxwiM/SJYx8UJsQEI/AAAAAAAABoQ/NC3RD8wzKMw/s1600/award3%5B1%5D.jpg)






5 comments:
Mooi foto's...ek is gek oor tuinmaak en het net vandag op foto's afgekom van 'n tuin in Pretoria wat ek "omskep" het...my ma was ook so lief vir tuinmaak op die plaas, dink ek het dit van haar gekry ...wens net ek was soos sy...sy het vir 'n plant gekyk en dadelik geweet wat die naam is...al daardie malvasoorte se name het sy geken sonder dat hul hul blomme aanhet, kan sy jou se watter soort en die hoe lyk die blom...(sug)..wens ek was so!!
Ek sal graag daardie foto's wil sien. Ek is vreeslik lief vir my tuin Nikita. Het julle nou plek vir tuinmaak?
Ek is bly om nog 'n Suid Afrikaanse tuinmaak blog te ontdek. Ek hoop jy gee nie om as ek vir jou "tag" nie. Gaan asb. na my
blog en volg die instruksies. Baie maklik.
Nou moet ek nog 'n paar maatjies gaan soek.
grte
Lekker om jou tuintjie te kon bekyk. Ek is ook 'n nuwe tuinier en is besig om te leer. Ek en my man geniet dit en beplan om 'n lekker tuin aan te lĂȘ.
Hi Anonymous!
Ek is bly jy het my tuintjie geniet. Dis heerlik om tuin te maak!!! Veral as jy beloon word met al die pragtige kleure!
Ek hoop jy en jou man geniet ook julle tuintjie!
Post a Comment